Vuil Vanderbijl [Live]
Net buite vuil Vanderbijl
Waar die tsotjies om die hoekie skuil
En die kinders byt die honde
Hulle het snorre om die monde
Dis vuil Vanderbijl
Op ‘n hoek sit ‘n oom en skuil
Want sy vrou het hom verruil
Vir ‘n pak sigarette en bleskop uil
Dis Saterdag aand en die volmaan staan
Maar so boer het ek nooit gesien
Daar’s ‘n blesbok ram wat sy hare kam
Om sy broek hang ‘n mamba slaan
Hy sê sy naam is Corné
Maar ek moet nou ry
Hy wil gaan bou op Springbok vlei
Hy stuur my na Johan wat die slange vang
En die Eland by sy stert ophang
Net buite vuil Vanderbijl
Waar die tsotjies om die hoekie skuil
En die kinders byt die honde
Hulle het snorre om die monde
Dis vuil Vanderbijl
Op ‘n hoek sit ‘n oom en skuil
Want sy vrou het hom verruil
Vir ‘n pak sigarette en bleskop uil
Aan die gat kant van Vereeniging
Ver in die ou Transvaal
Waar die wilde weste winde waai
En die girls is al te fraai
Waar die ape dans
En die ganse gans
En die oom skree Blou Bul bo
Dis die lekker wille V town die
Oumaat jy kan maar glo
Net buite vuil Vanderbijl
Waar die tsotjies om die hoekie skuil
En die kinders byt die honde
Hulle het snorre om die monde
Dis vuil Vanderbijl
Op ‘n hoek sit ‘n oom en skuil
Want sy vrou het hom verruil
Vir ‘n pak sigarette en bleskop uil
Net buite vuil Vanderbijl
Waar die tsotjies om die hoekie skuil
En die kinders byt die honde
Hulle het snorre om die monde
Dis vuil Vanderbijl
Op ‘n hoek sit ‘n oom en skuil
Want sy vrou het hom verruil
Vir ‘n pak sigarette en bleskop
Net buite vuil Vanderbijl
Waar die tsotjies om die hoekie skuil
En die kinders byt die honde
Hulle het snorre om die monde
Dis vuil Vanderbijl
Op ‘n hoek sit ‘n oom en skuil
Want sy vrou het hom verruil
Vir ‘n pak sigarette en bleskop uil