Al Lê Die Berge Nog So Blou


Al lê die berge nog so blou
Al lê die berge nog so blou
Al lê die berge nog so blou
Haar woorde sal ek steeds onthou

Maar die moet julle darem weet
Maar die moet julle darem weet
Maar die moet julle darem weet
Haar woorde sal ek nooit vergeet

Nou gaan sy weg met 'n lekker hart
Nou gaan sy weg met 'n lekker hart
Nou gaan sy weg met 'n lekker hart
Hier sit ek nou in pyn en smart

Al woon my nooientjie nog so ver
Al woon my nooientjie nog so ver
Al woon my nooientjie nog so ver
Dan troos ek my aan die Môrester
Dan troos ek my aan die Môrester


Writer/s: Arr.: Louis Combrinck