Klein Bietjie Wyn [Live]


Ou Anna gee jou hand
Anna gee jou hand
Anna gee jou hand
Voel of jou hart nog brand

En ou Anna jy's my blom
Anna jy's my blom
Anna jy's my blom wat van die Onderveld af kom

Klein bietjie wyn, 'n klein bietjie wyn, klein bietjie wyn vir my
Klein bietjie wyn vir my
Klein bietjie wyn vir my
Klein bietjie wyn, klein bietjie wyn, klein bietjie wyn vir my
n' Klein bietjie wyn vir my of vir jou

Droskyt ry, ons moet droskyte ry
Droskyt ry laat ons kan seesiek kry
Bicycle ry, ja, jy ons moet bicycle ry
Bicycle ry dat ons kan mooi boude kry

Klein bietjie wyn, 'n klein bietjie wyn, klein bietjie wyn vir my
Klein bietjie wyn vir my
Klein bietjie wyn vir my
Klein bietjie wyn, klein bietjie wyn, klein bietjie wyn vir my
Klein bietjie wyn vir my of vir jou

En kyk hoe die auntie dans
Kyk hoe die auntie dans
Kyk hoe die auntie dans
Onder by waenhuiskrans

Ja, jy kan maar loer
Ja, jy kan maar loer
Ja, jy kan maar loer hoe die auntie se sterre roer

Klein bietjie wyn, klein bietjie wyn, klein bietjie wyn vir my
Klein bietjie wyn vir my
Klein bietjie wyn vir my
Klein bietjie wyn, klein bietjie wyn, klein bietjie wyn vir my
Klein bietjie wyn vir my of vir jou

En 'n vroumens is 'n sleg ding
'n Vroumens is 'n sleg ding
'n Vroumens is 'n slegte ding
Vroumens is 'n sleg ding
Vroumens is 'n sleg ding

Maar so lekker of drankies aan te bring
Lekker om van te sing

O, die mes se punt, ja, die mes

O, die mes se punt, ja, die mes se punt
Hy sit met die lekkerykry en sy sit met die kind

Klein bietjie wyn, klein bietjie wyn, klein bietjie wyn vir my
Klein bietjie wyn vir my
Klein bietjie wyn vir my
Klein bietjie wyn, klein bietjie wyn, klein bietjie wyn vir my
Klein bietjie wyn vir my of vir jou
O, 'n klein bietjie wyn vir my of vir jou
'n Klein bietjie wyn vir my of vir jou