Lê My Lewe Neer
En ek lê my hele lewe voor U neer
En ek pleit o Vader, giet genade
Oor my weer en weer
En ek lê my hele lewe voor U neer
En ek pleit o Vader, giet genade
Oor my weer en weer
Weer en weer (Weer en weer)
Weer en weer (Weer en weer)
Die liefde soos 'n vlam wat brand
Brand hier en ontdooi my hart vanaand
Die liefde soos 'n vlam wat brand
Brand hier en ontdooi my hart vanaand
En al sou my son weer ophou skyn
My passie in die nag verdwyn
Weet ek U's die helder Môrester
Kom weer en verlig die nag
U het so lank vir my gewag
Weet U hoe het ek na U verlang?
En ek lê my hele lewe voor U neer
En ek pleit o Vader, giet genade
Oor my weer en weer
En ek lê my hele lewe voor U neer
En ek pleit o Vader, giet genade
Oor my weer en weer
Weer en weer (Weer en weer)
Weer en weer
Weer en weer
Weer en weer (Weer en weer)
En ek lê my hele lewe voor U neer
En ek pleit o Vader, giet genade
Oor my