My Hart


U's verewig
En U's waardig om te loof
Ek is sondig
En partykeer gans te doof
En ek weet dat al sou ek U stem verloor
Sal U my weer vind en my weer kan laat hoor

Hoe groot U liefde Heer
Kom praat met my ook Heer

My hart wat
Vir U brand
Loop oor en ek sal altyd sing
Vandag en
Vir ewig
My lied, my liefde vir U bring

My hart wat
Vir U brand
Loop oor en ek sal altyd sing
Vandag en
Vir ewig
My lied, my liefde vir U bring

U's verewig
En U's waardig om te loof
Ek is sondig
En partykeer gans te doof
En ek weet dat al sou ek U stem verloor
Sal U my weer vind en my weer kan laat hoor

Hoe groot U liefde Heer
Kom praat met my ook Heer

My hart wat
Vir U brand
Loop oor en ek sal altyd sing
Vandag en
Vir ewig
My lied, my liefde vir U bring

My hart wat
Vir U brand
Loop oor en ek sal altyd sing
Vandag en
Vir ewig
My lied, my liefde vir U bring

My hart wat
Vir U brand
Loop oor en ek sal altyd sing
Vandag en
Vir ewig
My lied, my liefde vir U bring

My hart wat
Vir U brand
Loop oor en ek sal altyd sing
Vandag en
Vir ewig
My lied, my liefde vir U bring