Soos Jy Dit Doen


(Niemand kan dit doen nie)
(Niemand kan dit doen nie)
(Niemand kan dit doen nie)
(Niemand kan dit doen nie)
(Niemand kan dit doen nie)
(Niemand kan dit doen nie)
(Niemand kan dit doen nie)
(Niemand kan dit doen nie)

Ek wens ek kon verduidelik
Jou verduidelik hoe ek voel
Ek sal alles vir jou neer skryf
Dat jy kan sien wat ek bedoel

50 jaar van nou af
As jy weer die brief gaan lees
Sal jy sien wat ek geskryf het
Was nog altyd waar gewees

Ek weet net
Niemand kan dit doen nie
Niemand kan dit doen soos jy dit doen
Ek weet net
Niemand kan my soen nie
Niemand kan my soen soos jy my soen
Ek weet net
Niemand kan dit voel
En niemand kan dit voel soos ons dit voel

Hou my, net jy
Niemand sal verstaan wat ons voel

Liefde is vir altyd
Ek sal altyd by jou bly
Al sê ek dit net somtyds
Jy sal altyd weet dis jy

En woorde dra gevoelens
Maar die woorde kan verdwyn
So ek skryf dit in `n brief neer
Want `n brief verloor nooit sein

Ek weet net
Niemand kan dit doen nie
Niemand kan dit doen soos jy dit doen
Ek weet net
Niemand kan my soen nie
Niemand kan my soen soos jy my soen
Ek weet net
Niemand kan dit voel
En niemand kan dit voel soos ons dit voel

Hou my, net jy
Niemand sal verstaan wat ons voel

(Niemand kan dit doen nie)
(Niemand kan dit doen nie)
(Niemand kan dit doen nie)
(Niemand kan dit doen nie)
(Niemand kan dit doen nie)
(Niemand kan dit doen nie)
(Niemand kan dit doen nie)
(Niemand kan dit doen nie)

Ek weet net
Niemand kan dit doen nie
Niemand kan dit doen soos jy dit doen
Ek weet net
Niemand kan my soen nie
Niemand kan my soen soos jy my soen
Ek weet net
Niemand kan dit voel
En niemand kan dit voel soos ons dit voel

Hou my, net jy
Niemand sal verstaan wat ons voel

Niemand kan dit doen soos jy
Niemand kan dit doen soos jy
Net soos jy

Niemand kan dit doen
Soos jy dit doen

The most viewed

Karlien Van Jaarsveld songs in June