Die Boksburg Bommer


Die Boksburg Bommer
Hy dans daar rond, so vars en fris
G'n wonder
Ons weet al klaar
Ons champ gaan gaar
Ja, sommer in die eerste rondte
Want hy is die wilde Boksburg Bommer
Met sy vuiste soos kanonne

Die Boksburg Bommer
Hy's in kontrol, hy's in beheer
Hy laat ons nie
Bekommer nie
Eers wip hy hier
Dan wap hy daar sy bomme
Gee die ander ouens vreeslike wonde
Want hul reken met die Boksburg Bommer

Gerrie hoera!
Jy's amper daar
Maak hom nou klaar

Gerrie hoera!
Jy's amper daar
Maak hom nou klaar

Gerrie hoera!
Jy's amper daar
Maak hom nou klaar

Gerrie hoera, hoera, hoera, hoera, hoera!

Die Boksburg Bommer
Hy slaan nie mis, hy's soos 'n blits
Hy laat ons hom bewonder
Hy maak ons trots
Hy's erger as a wilde pak honde
Hy's 'n bul, die Boksburg Bommer
En die champ van die wêreld sonder
Twyvel

Gerrie hoera!
Jy's amper daar
Maak hom nou klaar

Gerrie hoera!
Jy's amper daar
Maak hom nou klaar

Gerrie hoera!
Jy's amper daar
Maak hom nou klaar

Gerrie hoera, hoera, hoera, hoera, hoera!

Jy's amper daar
Maak hom nou klaar

Gerrie hoera!
Jy's amper daar
Maak hom nou klaar

Gerrie hoera, hoera, hoera, hoera, hoera, hoera, hoera, hoera, hoera!

Canciones más vistas de