Hou My Vas Korporaal [Live]


Hou my vas, korporaal
Ek's 'n kind skoon verdwaal
Gaan ek weer my tjerrie sien
As ek van die trein afklim?

Ja, sowaar, korporaal
Dis mos swaar, korporaal
Ek speel oorlog met my beste dae
Ja, ja, ja
Ek en al my maatjies bymekaar
Bymekaar

Sal so doen, kolonel
Sal nie weier, alhoewel
Elke dag is deurgekruis
Een dag nader aan my huis

Hot en haar, korporaal
Ek word naar, korporaal
My ou man se eerste kamp is klaar
Ja, ja, ja
Amper al sy maatjies bymekaar
Bymekaaar

Oogklappe bring die skoon gewete
Dis my plig, dis nie my keuse
Hier sit ek, ek sit en vrek
Dis nie my skuld, maar ek hou my bek

Hou jou bek, troep!

Sy's my nooi en haar naam is Min Dae
Ja, ja, ja
Ek en all my maatjies bymekaar
Bymekaar
Bymekaar
Bymekaar

Ja, ja, ja, ja, ja, ja, ja, ja
Ja, ja, ja, ja, ja, ja, ja, ja
Korporaal!

Ja, ja, ja, ja, ja, ja, ja, ja
Ja, ja, ja, ja, ja, ja, ja, ja
Ja, ja, ja, ja, ja, ja, ja, ja
Ja, ja, ja, ja, ja, ja, ja, ja

Korporaal!

Hou my vas
Korporaal

Canciones más vistas de