Heidi


Heidi (Heidi)
Jou wêreld is in die berge
Heidi (Heidi)
Dis jou tuiste en jou geluk
Donker bome
Groene veld in die sonneskyn
Heidi, Heidi
Laat jou glimlag nooit verdwyn

Ho-la-la-hee-hee (Hola-la-hee-hee)
Ho-la-la-hee-hee (Hola-la-hee-hee)
Hola-la-hee-hee (Hola-la-hee-hee)
Hola-la-hee-hee (Hola-la-hee-hee)
Yodel-lai-di, yodel-lai-di-ho-li-ha-oh

Heidi, Heidi
Kom tog gou
Bring geluk
Ons verwelkom jou terug

Jy woon daar in die berge 'n Kleine paradys
Jou vriende is die diere jul lag en speel so bly
Van lente tot die somersdag, sal almal op jou wag
Jou liefde is so rein en mooi nou gloei die Alpe rooi

Heidi (Heidi)
Maak die berge jou boesemvriend
Heidi (Heidi)
Al die mense het you so lief
Donker aande
In die berge van Switserland
Heidi, Heidi
Hoor jy ons lied vanaaand?

Hola-la-hee-hee (Ho-la-la-hee-hee)
Hola-la-hee-hee (Ho-la-la-hee-hee)
Hola-la-hee-hee (Ho-la-la-hee-hee)
Hola-la-hee-hee (Ho-la-la-hee-hee)
Yodel-lai-di, yodel-lai-di-ho-li-ha-oh

Heidi, Heidi
Kom tog gou
Bring geluk
Ons verwelkom jou terug


Writer/s: Andrea Wagner, Christian Bruhn, Erika Bruhn