Hy hou die wêreld
Hy hou die hele wêreld in Sy hand
Hy hou die hele wêreld in Sy hand
Hy hou die hele wêreld in Sy hand
Hy hou ons almal in Sy hand
Hy hou die kleinste, fynste babatjie in Sy hand
Hy hou die kleinste, fynste babatjie in Sy hand
Hy hou die kleinste, fynste babatjie in Sy hand
Hy hou ons almal in Sy hand
Hy hou die grootste dinosourus in Sy hand
Hy hou die grootste dinosourus in Sy hand
Hy hou die grootste dinosourus in Sy hand
Hy hou ons almal in Sy hand
Hy hou vir jou en vir my ook in Sy hand
Hy hou vir jou en vir my ook in Sy hand
Hy hou vir jou en vir my ook in Sy hand
Hy hou ons almal in Sy hand
Hy hou vir ouma en vir oupa in Sy hand
Hy hou vir pappa en vir mamma in Sy hand
Hy hou vir boetie en vir sussie in Sy hand
Hy hou ons almal in Sy hand
Hy hou die hele wêreld in Sy hand
Hy hou die hele, hele wêreld in Sy hand
Hy hou die hele wêreld in Sy hand
Hy hou ons almal in Sy hand