My droom vir jou
My droom vir jou is dat jy al Sy vrede
In oorvloed sal geniet elke dag
My droom vir jou is dat jy die volle lewe
Net blydskap sal ervaar, als wat wag
My droom vir jou is dat jy God my Vader
In liefde sal vertrou en dien met mag
My droom vir jou is dat jy die volle lading
Van al Sy liefde sal smaak, ook Sy krag
En my droom vir jou is dat jy leef deur God se Gees
En my droom vir jou is dat jy vol van vreugde sal wees
En my droom vir jou is dat jy doen wat Jesus vra
Hierdie droom het Hy vir jou op Golgota gedra
My droom vir jou is dat jy God's genade
Vergifenis as 'n werklikheid sal smaak
My droom vir jou is dat jy God se gawe
Van lewe en betekenis op sal dra

Vir jou