Jesus Groot Bo Almal
Jesus
Groot bo almal
Sterke Verlosser
Magtige Heer en Heiland
Immanuel
God is met ons
Reddende Here
Lewende Woord
Here
Nie meer twyfel
Vreugde en blydskap
Lewe in oorvloed gee U
Immanuel
God is met ons
Reddende Here
Lewende Woord
Jesus
Groot bo almal
Sterke Verlosser
Magtige Heer en Heiland
Immanuel
God is met ons
Reddende Here
Lewende Woord
Here, ek sal U loof
U weldade roem
U naam sal ek eer, Almagtige Heer, want U het wonders gedoen
Here, ons sal U loof
U het ons verlos
Uit duister bevry ons harte verbly, dit het U lewe gekos
Here, ek sal U loof
U weldade roem
U naam sal ek eer, Almagtige Heer, want U het wonders gedoen