Oomblik en Ewigheid


'N Gedig deur Henning J. Pieterse

Oomblik en ewigheid is disonant binne ons
Ons gedagtes draai tussen hemel en aarde

Daar waar lig en donker ontmoet
Waar stilte hang, die hart van klank
Ons gedagtes draai tussen hemel en aarde

Jy vou jou mantel soos nuwe blare om jou
En stap na die donker tempel van die berg
Waar sterre elke nag nader klink aan die aarde

Ek het 'n plaat sneeuklokke in 'n nawind sien swaai
In die verte het klokke met die wind verstom
Die klank het steeds uit die blomme bly kom


Writer/s: Riku Latti