Transformeer


As jy jouself verloor
As jou oë toe gaan
As jy vergaan
Oor die aarde dans
As 'n nuwe ding opstaan
As jy gaan
Neem my saam

As jy jouself verloor
As jy die wind inwals
As jy verdwyn verskyn
Jy transformer

Hier is tyd en plek een ding
Hier gebeur als gelyk
Als is gelyk

As jy jouself verloor
As jy die wind inwals
As jy jou kind leer ken
En jy verdwyn verskyn
Jy transformer


Writer/s: Riku Latti