Stof en Sterre
Ek besluit
Toe ek my oë oopmaak vanoggend om anders te kyk
Al nader, nader verby hoe dit nog altyd lyk
Ek onthou toe ek gedagtes voel
Hunker na vergete velde
En in die geheim in vlug, uit die daglig
Na waar my onbekende lê
Ek wil loop, waar stof en sterre
Verander my hartklop na
Waar die winde en die weer en wolke saamwerk
Om stof en sterre te verander
Verander, verander dan
Wanneer die wêreld in my donker raak
Staan jy op 'n berg soos 'n stad
Die lig van jou strate reis oor die vlaktes heen
Tot binne my hart roep dit uit in die skemer
As die kleur van uit my wêreld wegraak
En die onsekerheid staan jou poorte
Vir my aanhoudend oop
Ek wil loop, waar stof en sterre
Verander my hartklop
Na waar die winde en die weer en wolke saamwerk
Om stof en sterre te verander
Verander, verander dan my hart
O, wat en stof en sterre verander
O, wat en stof en sterre verander
O, wat en stof en sterre verander