Stroomop
As jy bad
In die donker, in die donker
Alleen raak
Sweef
Van hierdie die klowe waar jou uitsig verander
Stroomop, tydloos kan dans
Tree vir tree
Hierdie die uitsig van uit my hart bly verander
Ek sweef, as die donker my kom haal
Het ek geleer dat ek kan staan
Stroomop, tydloos kan staan
Dan verstaan jy't as die wind jou waai
En jy staan alleen, met wat vernoet
En al wat jy hoor is die stemme in jou agterkop draai terug
Draai terug jou hart, het hier behoort
En al is dit seer om die pad te loop
Ek sal by jou staan
Ek sal by jou staan
Al vergeet jy hoe om aan te gaan
Ek wag vir jou, stroomop
Ek wag vir jou, stroomop
Stroomop
Stroomop